1 November nou amptelik ‘n vakansiedag







NOORD-KAAP. – Mattanu-wildreservaat vra tans gebede en hulp van mense met ‘n brand wat twee dae gelede by buurplase van dié reservaat uitgebreek het. Die brand is besig om alles rondom en by die reservaat te vernietig. Daleen Kriek vertel…

GAUTENG. – Die liggaam van ‘n man, vermoedelik in sy veertigs, is vanoggend in ‘n veld op Doornkop gevind. Liggaam in Doornkop-veld dood verklaar ER24 berig paramedici het vanoggend om 08h40 op die toneel opgedaag. Plaaslike owerhede was reeds op…

MPUMALANGA. – Vanoggend het ‘n lid van die Uitvoerende Raad (LUR) van Mpumalanga, vergesel van sy prokureur, homself aan die polisie in Nelspruit oorgegee in verband met minstens twee aanklagte van moord en een van poging tot moord. Brig. Vishua…








NOORD-KAAP. – Die brand wat gister by Rocklands buite Kimberley op die Barkley- en Windsortonpad uitgebreek het, is steeds aan die woed en skenkings of hulp word dringend benodig. Daar word versoek dat enige persone wat vanaf Kimberley af kom…

PORT ALFRED – Die polisie het een verdagte in hegtenis geneem en net voor die tweede een vasgetrek was, het hy homself na bewering in die kop geskiet. Daar word beweer dat die polisie gedurende die vroeë oggendure van Saterdagoggend…

PRETORIA. – ‘n Man, vermoedelik in sy dertigs, is gisteraand dood na ‘n beweerde tref en trap voorval by die Pretorius- en Paul Kruger-kruising in Pretoria-Sentraal. ER24 berig hulle paramedici het om 20:23 op die toneel opgedaag. ‘n Man wat…

POTCHEFSTROOM. – Geregtigheid het hier in die hooggeregshof geskied drie jaar nadat ‘n jong vrou verskeie kere gesteek, petrol oor gegooi en aan die brand gesteek is. Die provinsiale kommissaris van Noordwes, lt.genl. Sello Kwena, verwelkom die vonnis wat deur…

NOORD-KAAP. – Daar woed tans ‘n brand 20 km buite Kimberley op die Barkley- en Windsortonpad. Die brand het begin by Rocklands. Neem die afdraai vir Rocklands en Doornhoek. Die brand het vroeër vanaand reeds oor die pad gespring by…

GQEBERHA. – Die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) in Kariega soek die gemeenskap se hulp om ‘n 14-jarige meisie wat Vrydagoggend uit ‘n huis in Lower Drostdystraat in Kariega vermis geraak het, op te spoor. Kol. Priscilla…