NOORD-KAAP. – Die brand wat gister by Rocklands buite Kimberley op die Barkley- en Windsortonpad uitgebreek het, is steeds aan die woed en skenkings of hulp word dringend benodig.
Daar word versoek dat enige persone wat vanaf Kimberley af kom asseblief oogdruppels, Energade, water, pynpille en broodjies aan die mense wat tans teen die brand veg, skenk.
Indien jy met iets kan help skakel:
Johan Snyman
0822238884
of
Julian Snyman
0721102645
https://goo.gl/maps/6FrAE5Q7ojh6nGXd7
LEES OOK: Brand 20 km buite Kimberley, hulp dringend benodig
LEES OOK: 14-jarige vermis, los brief vir haar pa agter
LEES OOK: ‘Netcare 911-vrou wou nie hond langs pad aflaai nie’
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



