‘Soektog na Moti-broers moet eerste prioriteit wees’




KWAZULU-NATAL. – ‘n Skietery het vanoggend om 08:13 op ‘n besigheidsperseel in Armstronglaan in La Lucia, Durban, plaasgevind. Shaun Herbst, Netcare 911-woordvoerder, sê berigte dui daarop dat ‘n volwasse man verskeie kere geskiet is. Paramedici het ‘n voertuig aangetref wat…





Skote is Donderdag by die polisiekantoor in Kimberley afgevuur, waarna ‘n polisieman tans in aanhouding is. Grace Langa, woordvoerder van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het die voorval aan FiND iT bevestig. “‘n Polisieman van De Aar is tans in aanhouding…








QONCE. – Die polisie soek na ‘n man wat glo kan help met leidrade na ‘n vrou, in haar twintings, se naakte liggaam gevind is. “Daar word beweer dat ‘n vrou se naakte liggaam Woensdagoggend 20 Oktober 2021 langs die…





POLOKWANE. – Curro Heuwelkruin- private skool het vanoggend in ‘n inskrwying op hulle Facebook-blad gewys hoe hulle leerders op die rugbyveld kniel en vir die vier boeties, wat na bewering gisteroggend ontvoer is, se veiligheid bid. Die vier boeties, almal…