
Die provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, lt.genl. Thembi Hadebe, het ‘n ondersoek op hoë vlak beveel.

As gevolg van die verkragtings het die dogter in Maart 1983 'n seun in die wêreld gebring.

ER24 se paramedici het opgedaag en 'n man met ernstige brandwonde oor die grootste deel van sy liggaam naby 'n transformator in die veld aangetref.

Die seun is uit die voertuig geskiet en het onder die Hyundai H100 beland.

Die boer is in hegtenis geneem nadat ‘n 17-jarige tydens ‘n struweling doodgeskiet is.

Die ondersoekbeampte, a.o. Deborah Bob, is geprys vir haar ondersoekwerk wat tot die skuldigbevinding en vonnisoplegging gelei het.

Brig. Mojapelo sê die selfone van die kinders is later in Flora Park agtergelaat gevind.

Die man is uitgevang deur 'n familielid wat daarna die ma van die slagoffer gaan inlig het.

Die einde van elke speletjie loop uit op fisieke en emosionele geweld wat op die karakters toegepas word, wat ook dan tot die dood lei.

Enigiemand met inligting wat kan help om die vermiste persoon op te spoor, moet a.o. Nkoati by 068 569 4074 of die Crime Stop-nommer by 08600 10111 skakel.

Die beskuldigde het gehoor dat die polisie na hom soek en het probeer wegkruip.

Die oorledene was geklee in 'n blou baadjie, ligte broek en bruin sandale. Hy is tussen 18 en 25 jaar oud.

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sal ook nou by die saak betrokke raak om dienste aan die familie te bied.

Onthou om kalm te bly in ‘n paniekerige situasie.

Daar word vermoed dat hy tussen 20 en 30 jaar oud is.

Olerato is ‘n graad 8-leerder en het nie 'n selfoon nie.

“Die man het ongeveer vyftien meter geval en op ‘n betonvloer beland.”

Volgens die vriendin van die vermiste vrou het hulle inkopies gedoen toe Stapelberg alleen na 'n ander winkel gegaan het en nooit weer teruggekeer het na waar hulle hul voertuig geparkeer het nie.

Dit is in verband met die voorval waartydens twee slagoffers, Dingaan Ngwenya en Sindela Lubisi, op 22 Augustus 2021 in Nelspruit Cayotes Shisanyama doodgeskiet is en ‘n derde gewond is.

“Saterdag was ‘n sukses."

Die polisie in die Noord-Kaap verwelkom die vonnis en prys die ondersoekbeampte vir uitstekende ondersoekwerk.