Man hang vrou, laat lyk soos selfdood




POLOKWANE. – ‘n Bejaarde man (72) is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n 13-jarige tienermeisie in ‘n informele nedersetting aan die buitewyke van die Musina-dorp verkrag het. “Die ma van die slagoffer het Donderdagmiddag 14 Oktober 2021 by die…

Met temperature wat al hoe hoër word, is ons geneig om koue koeldrank te gryp en te drink, al weet ons hoe belangrik dit is om elke dag water te drink. Om gehidreer te bly, help om jou liggaamstemperatuur te…




Petrus Phakamile Sitho en sy vriende is stééds besig met hulle staptog vir die bewusmaking van plaasmoorde in Suid-Afrika. Tans bevind die groep stappers hulle in oop vlaktes wat ver strek, tussen klein, digte bosse. Volgens Petrus is die groep…



As jy vir enige bejaarde vrou vra vir raad oor jou gesig, sal sy sê om jou vel soveel as moontlik teen die son te beskerm. Die son, jou rekenaar, jou selfoon en besoedeling is alles faktore wat jou vel…

MPUMALANGA. – Sewe volwasse mans tussen die ouderdom van 25 en 35 jaar is Sondag in die vroeë oggend-ure in ‘n botsing tussen ‘n minibustaxi en ‘n vragmotor op die R545 tussen Bethal en Kriel dood. Sewe mans in minibustaxi…

BLOEMFONTEIN. – Almost every day we hear and read about children being dumped or neglected by their parents. Babies who do not deserve to be left alone in a dumpster with only a blanket. If only there was a safe…






KWAZULU-NATAL. – Donderdagoggend om 11:47 is Netcare 911 ontbied na Butteryweg in Umgenipark, Durban, waar ‘n meterleser geskiet is. Shaun Herbst, Netcare 911 woordvoerder, sê verslae dui daarop dat ‘n volwasse man, ‘n meterleser, geskiet is terwyl hy teruggestap het…

VRYSTAAT. – Die polisie het ‘n 67-jarige huurder in hegtenis geneem ná ‘n bakleiery na bewering met haar verhuurder oor huurgeld uitgebreek het en sy dood veroorsaak het. Die voorstel het op 13 Oktober 22021 omstreeks 20:33 plaasgevind. Volgens brig.…
