Altesaam vier vas na moord en roof by Centurion-inkopiesentrum






GROBLERSHOOP. – Die polisie verwelkom die vonnis van 30 jaar wat onlangs in die Groblershoop-streekhof aan Renaldo Remacio Van Wyk (31) opgelê is na die dood van ‘n pa en ‘n seun. Pa en seun op toneel dood Op 6…

MPUMALANGA. – ‘n 33-jarige familielid van Thusi Village op Ermelo is in die Ermelo-streekhof tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat hy ‘n verstandelik gestremde meisie (15) verkrag het. “Die beskuldigde is ‘n swaer van die slagoffer. Op 15 Maart 2020 het…

KIMBERLEY. – Die polisie verwelkom die vonnis van tien jaar wat onlangs aan ‘n gevangene in die landdroshof in Kimberley aan Aaron Moduone (30) opgelê is. Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê Moduone, die beskuldigde wat tans ‘n vorige verkragtingsvonnis wat…



WES-KAAP. – ‘n Man, vermoedelik in sy veertigs, is gisteraand ernstig beseer nadat hy ongeveer 25 meter van ‘n krans by Victoriaweg in Llandudno geval het. Man lê op rotse na hy van krans val ER24, die brandweer, Metro Rescue…

KIMBERLEY. – 11 verdagtes wat gesoek word in verband met aanklagte wat wissel van poging tot moord, roof, aanranding, gesinsgeweld, huisbraak en diefstal is vanoggend in die vroeë oggend-ure met ‘n lasbrief vir inhegtenisname in Roodepan aangekeer. Vanoggend om 04:00…

VRYSTAAT. – Die span van die Valke saam met Crime Intelligence (CI) en Tactical Response Team (TRT) het gisteraand twee verdagtes van 31 en 53 jaar in hegtenis geneem ná ‘n transitorooftog by ‘n winkelsentrum op Heidedal op Maandag 11…








