Lotto uitslae vir 2 Julie 2022
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R1.5 miljoen Daily lotto: R400 000 Uitslae: Lotto:...
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R1.5 miljoen Daily lotto: R400 000 Uitslae: Lotto:...
Die DA-woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, Ricardo Mackenzie, waarsku alle motoriste om versigtig te wees vir voertuigtoestelle wat in...
Volgens Johannesburg-metro is die liggaam van Khayalethu Magadla, die sesjarige wat gegly en in 'n mangat in Dlamini Park, Soweto,...
Volgens die polisiewoordvoerder, sers. Sharon Masegela, is die soektog na Lee-Verno van Wyk (5) gestaak. Hy het bykans 'n maand...
Oscar Pistorius (35) is terug in Pretoria na sy eerste gesprek met Reeva Steenkamp se ouers, Barry en June Steenkamp,...
'n 13-jarige seun en 'n 33-jarige vrou is Vrydagmiddag oorlede nadat albei van hulle in 'n silo vol mielies versmoor...
Boerpotte: Powerball: R65 miljoen Powerball Plus: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Powerball: 06, 08, 13, 21, 28 PowerBall:...
In 2018 het 'n man in 'n latekspak genaamd die "Gimp Man" op dorpenaars in Claverham in die Verenigde Koninkryk...
Die DBV sê geregtigheid het geskied nadat 'n man daaraan skuldig bevind is dat hy 'n hond wreed gesteek het...
Terwyl die grootste deel van Suid-Afrika met fase 6-beurtkrag sukkel, kan Kaapstad op fase 4 bly, 'n prestasie waaroor Helen...
Slap skyfies en 'n sjokolade. Dit is die voedselitems wat moontlik met gif toegesmeer is wat Kenny Motsamai, EFF-LP, se...
In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. kyk ons 'n bietjie na die Aviva-substasie wat dié week ontplof het,...
Die verhoor van EFF-leier Julius Malema en EFF-LP Mbuyiseni Ndlozi op klagte van aanranding op SAPS-kolonel Johannes Venter het vandag...
Len Cloete, die pa van sewe, wat in November verlede jaar deur die polisie by 'n lodge in Muldersdrift geskiet...
Die naweek se beurtkragskedule vir die land is pas deur André de Ruyter, Eskom-hoof, in 'n regstreekse uitsending die land...
Besoek Mitsubishi in Kimberley en kry die beste kar vir jou gesin soos die Mitsubishi XPander vanaf R331 995. Besoek...
Besoek Hyundai in Kimberley en vat die Atos Manual (R183 500) vir 'n toetsrit. Besoek Hyundai by 33b Mac Dougall...
Daar is geen beter tyd as nou om een van GWK se handelstakke te besoek nie! Niemand kan voorspel wat...
Besoek New Park of North Cape vandag en kry twee handstukke vir die prys van een! Besoek New Park of...
Besoek die Horseshoe bottelstoor en kry 'n Richieleu Brandy 750ml vir net R159.90 of kry Red Heart Rum 750ml vir...
Die Diamantveld-matrieks is besig om geld in te samel as deel van mnr. en mej. Diamantveld. Dié skool doen dit...
Volgens die huishoudelike bekostigbaarheidsindeks (HBI), wat maand-tot-maand deur die Pietermaritzburg Economic Justice & Dignity Group (PMBEJD) op sy webtuiste bekendgestel...
Die Suid-Afrikaanse ma wat teregstaan vir die moord op haar drie dogtertjies, word steeds in die psigiatriese eenheid van ‘n...
'n MyCiti-bus het Donderdag omstreeks 18:15 bo op 'n motor in Kaapstad beland. Drie mense is in die voorval, wat...
Cameron Diaz gaan uit haar "aftrede" van toneelspel tree om saam met Jamie Foxx in 'n nuwe fliek met die...
Dit is etlike maande sedert prinses Charlene se terugkeer na Monaco nadat sy die grootste deel van 2021 in Suid-Afrika...
Tom Hiddleston gaan 'n pa word. Die Loki-akteur se verloofde, Zawe Ashton, het Woensdgaaand 'n bababoepie by die première van...
Ongeveer 35 tienermeisies is uit ‘n hotel in Nigerië wat as "babafabriek" gebruik is, gered. Die meisies is as seksslawe...
Altesaam R3,4 biljoen is vrywillig aan die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) teruggegee deur werkgewers wat voordeel getrek het uit die Covid-19 Tydelike...
Bette Midler wil hê dat Viagra verbied moet word in die nasleep van die Roe v. Wade-omkering. Die aktrise, 76,...
Mpho Falithenjwa, 'n 14-jarige van Orange Farm, Johannesburg, het op 2 Junie selfdood gepleeg. Hy het gif gedrink nadat hy...
Die polisie in die Noord-Kaap bied 'n beloning aan vir enige inligting wat kan lei tot die opsporing van die...
'n Pa van KwaZulu-Natal is gearresteer en van nalatigheid aangekla nadat sy 17-jarige seun ‘n vuurwapen skool toe geneem het....