Petrus Phakamile Sitho en sy vriende is stééds besig met hulle staptog vir die bewusmaking van plaasmoorde in Suid-Afrika.
Tans bevind die groep stappers hulle in oop vlaktes wat ver strek, tussen klein, digte bosse. Volgens Petrus is die groep al moeg en het hulle vanoggend saam gebid vir krag en moed om aan te hou met hulle reis.
Hier volg ‘n video van Petrus-hulle tydens die staptog:



LEES OOK: FOTO’S: Wit kruise Saterdag by Uniegebou geplant
LEES OOK: Boer Garth nóg ‘n week agter tralies na skietery op plaas
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.


