PRETORIA. – Petrus Phakamile Sitho en ander Suid-Afrikaners, waaronder Devon Hofmeyr van die Bittereinders, was Saterdag by die Uniegebou om kruise te plant.
Groot en klein wit kruise is Saterdag in die tuin van die Uniegebou, Pretoria, geplant vir die bewusmaking van plaasmoorde. Die groep van sowat 60 Suid-Afirkaners het van Magnoliopark tot by die Uniegebou gestap.
Hier volg die foto’s van die groep mense wat kruise by die Uniegebou plant:


















*Alle foto’s deur Petrus verskaf.
LEES OOK: Glencoe-boer stééds agter tralies, nog klagtes bygelas
LEES OOK: ‘Jesus was langs my bed’ – Hanna vertel van geboorte toe sy amper sterf
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



