PRETORIA. – Vermeende gewapende rowers het Sondagmiddag glo ‘n juwelierswinkel in die Menlyn-winkelsentrum beroof en twee mense geskiet.
‘n Woordvoerder van die Menlyn Mall het die voorval in ‘n verklaring bevestig. “Daar word berig dat ‘n sekuriteitswag wat aan die juwelierswinkel verbind is en nog ‘n persoon tydens die rooftog geskiet is. Die beseerdes is behandel en per ambulans na ‘n hospitaal geneem.”
Hier volg video’s van die voorval by die Menlyn-winkelsentrum:
LEES OOK: ‘Ons gaan haar kry, ons moet haar kry,’ sê vermiste 4-jarige se ouers
LEES OOK: Curro Heuwelkruin-leerders kniel en bid vir boeties se veiligheid
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



