October 18, 2021

Vyf verdagtes gesoek na skietery by Centurion-inkopiesentrum

Die polisie doen ‘n beroep op enigiemand wat inligting oor hierdie voorval het, om kontak te maak met kol. Mafanele Hlangwane van Lyttenton-speurders by 082 822 6253 of Crime Stop Line 08600 10111.

Twee vas na rooftog in Centurion-inkopiesentrum

Twee vas na rooftog in Centurion-inkopiesentrum Foto: 1 Second Alerts

GAUTENG. – Die polisie in Lyttelton, Centurion, is op soek na vyf manlike verdagtes ná ‘n rooftog in ‘n plaaslike juwelierswinkel.

Verdagtes op vrye voet na skietery by Centurion-inkopiesentrum

“‘n 55-jarige man, die eienaar van die juwelierswinkel, is doodgeskiet. Die verdagtes het met ‘n onbekende hoeveelheid juweliersware van die toneel gevlug,” sê Dimakatso Sello, polisiewoordvoerder.

Die polisie doen ‘n beroep op enigiemand wat inligting oor hierdie voorval het, om kontak te maak met kol. Mafanele Hlangwane van Lyttenton-speurders by 082 822 6253 of Crime Stop Line 08600 10111. Alle inligting wat ontvang word, word streng vertroulik hanteer.

LEES OOK: Skietery vanoggend by Centurion-inkopiesentrum

LEES OOK: Sprankelende juffrou onder vier jong mense wat in ongeluk sterf

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *