KYK: Steve se Romy-lee is ses!

Ons almal weet al teen die tyd dat die sanger, Steve Hofmeyr, uitgesproke is en nie bang is om sy sê te sê nie. In sy nuutste video deel hy interessante brokkies oor sy lewe, Vadersdag, Dullstroom, Woolies, die ANC,…

Ons almal weet al teen die tyd dat die sanger, Steve Hofmeyr, uitgesproke is en nie bang is om sy sê te sê nie. In sy nuutste video deel hy interessante brokkies oor sy lewe, Vadersdag, Dullstroom, Woolies, die ANC,…




Die gewilde Carte Blanche-aanbieder, Derek Watts, het kanker. Die nuus is Sondagaand tydens die uitsending van Carte Blanche bekend gemaak. Watts is glo verlede jaar met velkanker gediagnoseer, maar dit het intussen na sy longe versprei. Die gewilde TV-aanbieder moes…


’n Bestuurder van ’n bakkie het matige beserings opgedoen nadat hy ’n seekoei op die R81-pad in Mooketsi onder Groter Letaba getref het. Plaaslike owerhede was op die toneel vir hulp. Geen verdere inligting is bekend nie. Driver injured after…


“As ek moet eerlik wees. Ek deel altyd net die mooi, goeie en lekker deel van die lewe op my social media. Nie om die indruk te skep dat alles perfek is nie, maar meer omdat ek hou daarvan om…



‘n Jong vrou, Michelle de Buys, is in die vroeë oggendure op 26 Mei op die R580-pad tussen Secunda en Evander doodgery. Volgens Sersant Zuki Mxhotyelwa, woordvoerder van Evander-polisie, het haar kêrel, Eljay Lamprecht, die ongeluk gesien gebeur. Volgens Rigde…

Die nuus van nog ‘n sterfgeval aan cholera kom warm op die hakke van president Cyril Ramaphosa se erkenning dat die regering die mense van Hammanskraal, noord van Pretoria, in die steek gelaat het. Hy het die bekentenis Donderdag gemaak…


Solidariteit het Dinsdag saam met sowat 30 ander organisasies ‘n resolusie onderteken om die voorgestelde wysigings aan die Wet op Diensbillikheid te beveg. Politieke partye, insluitend die DA, Vryheidsfront Plus, ActionSA, meningsvormers en ander organisasies het hierdie werksessie bygewoon waartydens…

Ons almal weet dat kinderpartytjies maar eintlik baie uitputtend kan wees. Buiten die kinders wat jy moet besig hou, moet jy ook die mammas tussen al die choas geselskap hou. Mel die Storieverteller het in ‘n grapperige video gewys hoe…



‘n Amerikaanse liggaamsbouer het glo net oor die R2 m. betaal sodat hy langer kan wees omdat sy bene vir hom liggaam glo buite verhouding met die res van sy liggaam was. Brian Sánchez (33) van die Amerikaanse deelstaat Georgia…

Die familie van Allan Thomas (33) is rasend van bekommernis sedert hy op 3 Junie 2023 laas gesien is. Allan is laas in die Theoville-area in Vanderbijlpark gesien. Hy het bruin oe, tatoes op sy arm en bors, kaalkop en…

‘n Derde liggaam in minder as ’n week is in Macassar, buite Kaapstad, gevind. Die liggaam van die onbekende man is omstreeks 16:00 Donderdag langs die hoofweg deur ‘n verbyganger gesien terwyl dit in die water gedryf het. Volgens Peter…