Charné van der Merwe

Charné van der Merwe

Kontak Charné by [email protected].

GWK en OVK smelt saam

Die goeie nuus kan gedeel word dat die samesmelting tussen VKB en GWK nou finaal deur die relevante regulatoriese owerhede, insluitend die mededingingsowerhede, goedgekeur is nadat daar aan die transaksie se laaste opskortende voorwaardes voldoen is. Dit beteken dat die…

Tiener vermis sedert Vrydag

Openbare bystand word benodig om die 16-jarige Snenhlanhla Bukhosini op te spoor. Die tiener het glo Vrydag haar koshuis verlaat om ‘n partytjie by ‘n woonstel in ‘n area, bekend as Hammonds Farm, by te woon. Volgens haar vriende was…