KYK: Sorina se boodskap aan haar mamma-tjommas

Deel hierdie storie / Share this story

Die sangeres, Sornia, ook bekend as die Flooze, se huishouding is net so mal en deurmekaar soos die res van die mamma’s daar buite.

Sy weet hoe dit voel om rond te hardloop tussen skool, kinders, sport, huistakies en pappa!

In die video praat sy openhartig oor haar lewe as ‘n besige mamma en hoe dit soms voel asof jy te min doen of nie goed genoeg is nie.