Steve Hofmeyr het Saterdag ‘n toespraak by die Kerkstraatbomherdenking gelewer.
In sy toespraak, presies op die plek waar die ANC se bom ontplof het in 1983, het hy drie retoriese vrae aan die ANC gehad:
1. Wat is die boodskap van die Kerkstraatbom vir die toekoms?
2. Was die bom die moeite werd?
3. Is my nalatenskap veilig in die hande van mense wat vernietiging nog nooit ontgroei het nie?
Luister hier die verkorte weergawe van die toespraak:



