Sesjarige van sterf ná taxi hom glo by skool tref

Deel hierdie storie / Share this story

Die Kimberley SAPD ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat ‘n 6-jarige kind Woensdag na skool deur ‘n taxi doodgery is.

Die taxi het na bewering ander skoliere opgelaai en toe hy die graad-R-leerling, Jetro Mongale, van ‘n laerskool in Colville Extention, Kimberley, noodlottig gewond het.

Enigiemand met inligting kan D/Cst JR Webb kontak by 069 703 9826. 

Die ondersoek duur voort.