Charné van der Merwe

Charné van der Merwe

Kontak Charné by [email protected].

Man menige kere met mes gesteek

‘n Man is Saterdagmiddag verskeie kere tydens ‘n beweerde rooftog op Ou Hoofweg in Canelands – KZN gesteek.Die beseerde slagoffer het omstreeks 17:31 ‘n lid van Reaction Unit South Africa (RUSA) se aandag probeer trek nadat hy beseer is. Die…

Woolworths herroep sommige hoenderprodukte

Die winkelgroep Woolworths het Vrydag in ‘n verklaring aangekondig dat hy van sy hoender weense worsie-produkte herroep. Dit sluit in die Woolworths gerookte hoender weense worsies, klein hoender weense worsies, en Halaal gerookte hoender weense worsies met ‘n verkoop-teen-datum van…

Eish! Neels is terug op dating app

Die Op My Eish-akteur, Neels van Jaarsveld, is weer op die mark en dié keer probeer hy liefde vind op die dating app, Hinge. Neels, wat aan die realiteitsprogram, Op My Eish, deelgeneem het, het tydens die program liedfde gevind…

Minderjarige steek glo haar pa dood

‘n Minderjarige meisie van Kimberley het glo haar pa (45) met ‘n mes doodgesteek tydens ‘n rusie. Sers. Dikeledi Gopane, polisiewoordvoerder, sê die saak word ondersoek na die voorval Donderdagaand in Greenpoint plaasgevind het. Die meisie se naam en onderdom…

Montana verbied TikTok

Montana, die Amerikaanse deelstaat, het TikTok verbied. Volgens The Verge, het die deelstaat hierdie besluit geneem om inwoners te beskerm teen beweerde intelligensie-insameling deur China. Greg Gianforte, goewerneur van Montata, het Woensdag die wetgewing onderteken om die toep te verbied.…