‘n Minderjarige meisie van Kimberley het glo haar pa (45) met ‘n mes doodgesteek tydens ‘n rusie.
Sers. Dikeledi Gopane, polisiewoordvoerder, sê die saak word ondersoek na die voorval Donderdagaand in Greenpoint plaasgevind het.
Die meisie se naam en onderdom mag nie bekend gemaak word omdat sy minderjarig is
Gopane se meer besonderhede sal bekendgemaak word sodra die beskuligde verskyn.



