PAS BEKEND | KWV se uitvoerende hoof vervang te midde van omstrede Real Housewives-reeks

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Petrolprys daal dalk in Junie, sê AA

KWV het Donderdag in ’n verklaring bevestig dat Boyce Lloyd, uitvoerende hoof van KWV, vroeër uit sy pos sal bedank, en vervang sal word met John Loomes.

Dit volg te midde van die omstrede uitlatings deur sy vrou, Anita, met haar verskyning op die kykNET-program Die Real Housewives van die Wynlande.

Klik hier om die volledige artikel te lees