Rapper se moordwapen gekry

Deel hierdie storie / Share this story

Die rapper, Kiernan Forbes, se moordwapen is glo gekry.

Volgens Eye Witness News is die wapen glo die naweek deur die polisie in die besit van ‘n man in sy vroeër twintigs gekry.

Nadat die vuurwapen van ballistiese toetse teruggekom het, is dit glo bevestig dat die wapen wel op 10 Februarie gebruik is.

Die ondersoek duur voort.