Fotokrediet: Missing childen SA 15-jarige van KZN vermisCharné van der MerweMay 18, 2023Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story Die 15-jarige, Kayla Keyshia Chunder, is vermis nadat sy die laaste keer op 17 Mei gesien is. Sy het glo haar woning in Loftus Park, Isipingo, KwaZulu-Natal, verlaat en nie weer teruggekeer nie. Previous Post Montana verbied TikTok Next Post Eskom-raad beplan glo om aksie te neem teen De Ruyter oor boek