Die Boer soek ‘n vrou-paartjie, Willem en Sanel Pool, verwag ‘n dogtertjie.
Die paartjie het onlangs aangekondig dat hul eersteling in November 2023 verwag kan word.
Sanel is nou sowat 14 weke swanger en hoewel dit nog lank is, sê sy dat sy nie kan wag om te sien hoe die dogtertjie vir Willem om sy pinkie draai nie.



