Charné van der Merwe

Charné van der Merwe

Kontak Charné by [email protected].

Hartswater-moordsaak word hervat

Die vier verdagtes wat van die moord op Breggie (73) en Dan Brand (83) en hul 54-jarige dogter, Elzabie, beskuldig word, word die week weer in die Kimberley-hooggeregshof hervat. Kgomotso Mpulwana, Donald Seolesang, Tshepo Visagie en Tshepoane Melato het glo…

Twee kritiek ná ongeluk

Twee mense is glo kritiek ná ‘n motorongeluk Saterdagaand op die R104 in die Silverton-area. Volgens Emer-G-Med het hul met hul aankoms op die toneel ‘n ligte motorvoertuig gevind wat omgeslaan het en van die pad af gerol het. ‘n…

Universiteitsdosent vermis

Die polisie vra die publiek se hulp om ’n Vrystaatse universiteitsdosent op te spoor. Kgatliso Edwin Makgetla (28), wat ’n universiteitsdosent in Welkom is, is op Vrydag 5 Mei laas by Calabira in Meloding gesien waar hy saam met sy…