Die sanger, Gerhard Steyn en sy vrou, Zerli, is tans in die Maldives waar hulle hul 10de huweliksherdenking vier.
Die paartjie het Saterdag na die eiland gevlieg en gesê hul bucket-list droom word bewaarheid.