David Bernardus Enslin (63) is gevind nadat hy op 11 Mei laas gesien is.
Missing Children South Africa het vroeër die publiek se hulp gevra om hom op te spoor. Hy het in Merriespruit in die Vrystaat vermis geraak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



