FiND iT Editorial

FiND iT Editorial

Contact editorial at [email protected].

FiND iT gaan AFRIKAANS

As mediaborg van Afrikaans Oppie Platteland, bring ons vanaf Vrydag vir jou ’n opwindende nuwe en innoverende nuuservaring. Maak gereeld in dié opwinding te deel. Afrikaans ons taal! “Ek los vir jou die see en die sand en die land,…

Brandvlei-gevangenis aan die brand

Worcester FM het bevestig dat strukture op die perseel van Brandvlei Gevangenis aan die brand is. Brandbestryders is reeds op die toneel om hulp te bied. Worcester FM het die volgende video’s gedeel: Video 4 Video 3 Video 2 Video…

Werksgeleentheid: Aankoper by Wildeklawer

Wildeklawer bied langtermyn-loopbaangeleenthede aan eerlike, dinamiese en hardwerkende persone met inisiatief en dryfkrag.  Die volgende poste is tans beskikbaar: Aankoper Die aankoper is verantwoordelik om die produksiemiddele wat vir die funksionering van die onderneming benodig word, te verkry deur vir…

Matriekuitslae 2023 – hier is dit nou!

Hier is die matriekuitslae vir 2023. Die matriekuitslae vir die Wes-Kaap word eers Vrydag, omstreeks 16:00, vrygestel. *Nota vanaf die departement van onderwys: These results are preliminary results and therefore, in the case of omissions, candidates must contact the school.…