Charné van der Merwe

Charné van der Merwe

Kontak Charné by [email protected].

Help jou kind só met eksamen

Eksamens kan stresvol vir studente wees, maar met behoorlike leiding en ondersteuning kan ouers ‘n deurslaggewende rol speel om hul kinders te help om akademies te presteer. Deur effektiewe strategieë te implementeer, kan ouers hul kinders bystaan om vir eksamens…

ATKV oordbestuurder oorlede

Die oordbestuurder van die ATKV-Klein-Kariba, is oorlede. Tommie du Plessis, wat as ‘n geloofsman, gesinsman, gemeenskapsman, kollega en vriend beskou is, is Saterdagaand oorlede. Tommie het as ATKV-oordbestuurder diep spore getrap en sal onthou word vir sy standvastige leierskap, sy…

Westlife kom SA toe

Die bekende popgroep, Westlife, het pas aangekondig dat hulle Suid-Afrika toe kom. Dié Ierse groep bestaan uit vier lede: Shane Filan, Mark Feehily, Kian Egan en Nicky Byrne. Brian McFadden was tot 2004 ‘n lid van die groep. Die groep…

Risiko van 12 uur beurtkrag

Daar is ‘n risiko dat Suid-Afrika die week die eerste keer fase-7-beurtkrag kan beleef en volgens Solidariteit is dit “wesenlik” lede wat by Eskom werk se skuld. Die bestuurshoof van Eskom, Dirk Hermann, sê in ‘n verklaring dat die land…