‘n Man is dood nadat hy vermoedelik Sondag deur sy ouer broer doodgesteek is.
Marcus “Boetie” Pieters (21) is glo deur Kevin Fredericks met ‘n skerp voorwerp doodgesteek.
Volgens ‘n polisieverklaring, het die twee broers in die oggendure stry gekry waarna ‘n bakleiery ontstaan het en Pieters noodlottig deur Frederick met ‘n skerp voorwerp gesteek is.
Pieters het glo twee van sy kollegas met ‘n voorwerp gesteek voor hy sy boer ook in sy rug gesteek het.
Pieters is op die toneel dood verklaar. Die voorval word deur die polisie ondersoek



