Van Jaarsveld-gesin span uit op eiland

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby van Jaarsveld en sy gesin het Donderdag Mauritius toe gevlieg vir ‘n “welverdiende vakansie.”

Die sanger het op sy Instagram-blad gesê hy en sy gesin het lanklaas saam weggebreek en hy sien uit om sy saam met sy familie deur te bring.