Proteasaksie ruk handuit oor kragsituasie

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Protesaskie in Fochville oor krag het handuit geruk.

Inwoners van Fochville, Kokosi en Greenspark sit al vir drie dae sonder krag.

Chaos is ergter besig om Fochville in Noordwes te omsingel na die proteasaksie gewelddadig begin raak het.

Volgens die SA911 kon die SAPD die situasie onder beheer kry.