Mans se privaatdele afgesny na hulle glo motor steel en vrouens verkrag

Deel hierdie storie / Share this story

Drie uit vier verdagtes wat ’n Toyota Avanza gekaap het en vir roof en verkragting gebruik het, het hul lewens verloor nadat hul privatedele na bewering deur taxibestuurders in Nyanga afgesny is.

Die polisie en paramedici was op die toneel en het na ‘n verdagte omgesien wat die voorval oorleef het.