Lees ook: Cholera-gevalle dodetal styg tot 12
Die SAPD het bevestig drie polisie-leerling in Hammanskraal het positief getoets vir cholera.
Die departement van gesondheid het 71 leerlinge Donderdag getoets. Die drie wat positief getoets het is in die hospitaal opgeneem vir verdere behandeling.
Omtrent 19 mense is gister oorlede van cholera in die land. Meer as 100 mense is in die hospitaal opgeneem vir cholera.
Bronne: IOL, TimesLIVE, Twitter
Lees ook: Cholera-gevalle dodetal styg tot 12



