Video: Gaan dit ook so by jou kinderpartytjies as jy en die ander mammas wil gesels?

Deel hierdie storie / Share this story

Ons almal weet dat kinderpartytjies maar eintlik baie uitputtend kan wees.

Buiten die kinders wat jy moet besig hou, moet jy ook die mammas tussen al die choas geselskap hou.

Mel die Storieverteller het in ‘n grapperige video gewys hoe dit werklik by ‘n partytjie gaan en hoeveel keer mammas onderbreek word in ‘n geselskap.

Kyk hier na die video: