KYK: Bestuurder beseer na hy seekoei tref

Deel hierdie storie / Share this story

’n Bestuurder van ’n bakkie het matige beserings opgedoen nadat hy ’n seekoei op die R81-pad in Mooketsi onder Groter Letaba getref het.

Plaaslike owerhede was op die toneel vir hulp.

Geen verdere inligting is bekend nie.