Familie soek na vermiste man van Vanderbijlpark

Deel hierdie storie / Share this story

Die familie van Allan Thomas (33) is rasend van bekommernis sedert hy op 3 Junie 2023 laas gesien is.

Allan is laas in die Theoville-area in Vanderbijlpark gesien.

Hy het bruin oe, tatoes op sy arm en bors, kaalkop en is ongeveer 1.7 m lank.

Enigiemand met meer inligting, kontak asseblief Missing Children SA of Vanderbijlpark-SAPD