Vrou huur glo moordenaar om man wat sy op ‘dating app’ ontmoet se vrou te vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Vrou van Tennessee in die VSA wat as omgewingspesialis werk, het glo ‘n huurmoordenaar gehuur om ‘n man wat sy op Match.com ontmoet het, se vrou dood te maak.

Melody Sasser het glo op die webwerf Online Killers Market ‘n huurmoordenaar gehuur om Jennifer Wallace, die vrou van die man wat sy aanlyn ontmoet het, te vermoor.

Lees meer.