Jan Heunis, president van die Universiteit Stellenbosch se konvokasie, bedank

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help om vermiste kleuter op te spoor

Die President van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie, dr Jan Heunis, het die naweek met onmiddellike effek uit die raad bedank ná verlede week se vergadering waarin hy uitgestem is. Dit volg op ‘n mosie van wantroue oor ’n nepotisme-skandaal waarby die US se rektor en visekanselier, Wim de Villiers, betrek is.

Klik hier om die volledige artikel te lees