Seun pleeg glo selfdood na hy afgeknou word

‘n Seun het glo selfdood gepleeg omdat hy na bewering geboelie en afgeknou was deur sommige van sy familie- en gemeenskaplede. Bruce Shaba (17) van Limpopo het Donderdag 22 Junie selfdood gepleeg nadat hy homself glo gehang het. Die polisie…


















