Wie onthou vir Al Debbo?

Deel hierdie storie / Share this story

Die akteur en sanger van Hasie, hoekom is jou stert so kort?, Sonbrilletjies en vele ander treffers wat volksbesit geword het, Al Debbo, sou vandag 99 jaar oud gwees het.

Al is op 22 Junie 1924 in Bloemfontein as die seun van Lebanese ouers gebore. In 2011 is hy met die Comics Choice Award vereer vir sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.

Lees ook: Derick se longe het glo platgeval

Hy is op 13 Julie 2011 na ‘n loopbaan van meer as 60 jaar oorlede.

Lees meer artikels op FiND iT hier.