Man van Kemptonpark sedert 2016 vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Eugeine Zane Nel (43) is sedert 2 Maart 2016 van sy huis in Kemptonpark, Gauteng, vermis.

Hy was 36 jaar oud toe hy vermis geraak het.

Volgens inligting verskaf is hy van gemiddelde bou met bruin oë en donkerbruin hare wat reeds aan die kante grys verkleur.

Hy weeg 90 kg, is 1,85 m lank en dra kontaklense.

Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan daar met kapt. Espach by 082 455 4870 of Kemptonpark-SAPD AO Manyike by 011 393 8600.

Of Pink Ladies-organiesasie kan by 072 214 7439 of 083 378 4882 geskakel word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.