“Dis definitief een van die moeiliker dae,” begin ‘n emosionele Karlien van Jaarsveld haar video wat sy Saterdag op Instagram geplaas het waarin sy die liedjie sing wat sy vir Derick Hougaard, haar eks-man en pa van haar tweeling, geskryf het.
Hougaard is Saterdag in die hopistaal opgeneem nadat hy na wat berig is Vrydag 9 Junie gaan slaap het en nog nie weer wakker geword het nie.
Luister hier na die liedjie oor Suid-Afrika se liefling.



