Vermiste vrou se liggaam uit see gehaal




Die twee beskuldigdes, Theuns Kruger en Frans du Toit, wat 29 jaar gelede ‘n vrou verkrag en wreed vermink het, is Dinsdag op parool vrygelaat nadat hulle in 1995 tot lewenslange tronkstraf gevonnis is. Alison Botha is in 1994 op…




Willem Kruger, die man wat in Suid-Afrikaners se harte ingekruip het na sy dood, sou vandag 30 jaar oud gewees het. Die land het saam met Kruger se familie en vriende getreur na sy raaiselagtige dood. Kruger het op 12…

‘n Negejarige meisie is dood toe ‘n motorboot se skroef deur die motor waarin sy ‘n passasier was, se voorruit gebreek en haar teen die kop getref het. Die insittendes van die twee motors wat Woensdagmiddag in ‘n botsing naby…

Die stom seuntjie wat byna twee weke vermis was, is gevind. Enhle Maneli (7) het op 17 Junie uit sy ouerhuis in die Covid- informele nedersetting in Mfuleni. Kuilsrivier verdwyn. Volgens sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, is dit nog nie bekend…

Die polisie is op soek na die verdagte(s) wat die naweek glo ‘n jong man vermoor het. Craig van der Ventel (24) van Bellville-Suid, is glo Sondagaand aangeval toe hy van ‘n kuier op pad terug huis toe gestap het.…








Twee mense is beseer nadat ‘n bakkie waarin hulle gery het Maandag op die Buffelsdraaipad in Buffelsdraai KZN omgeslaan het. Inwoners in die area het Reaction Unit South Africa (Rusa) gekontak en bystand gevra vir die bestuurder en sy passasier…


