Stom seuntjie gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die stom seuntjie wat byna twee weke vermis was, is gevind.

Enhle Maneli (7) het op 17 Junie uit sy ouerhuis in die Covid- informele nedersetting in Mfuleni. Kuilsrivier verdwyn.

Volgens sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, is dit nog nie bekend waar Maneli die afgelope twee weke was nie.