Vragmotorbestuurder in skietvoorval beseer

‘n Man (35) is geskiet kort nadat hy Dinsdagmiddag plastiek by ‘n ashoop by die Buffeldraai-stortingsterrein in Buffelsdraai KZN versamel het. LEES OOK: Negejarige glo in die kop geskiet tydens bendegeveg Lede van Reaction Unit South Africa (Rusa) is omstreeks…



















