Inflasie weer onder 6% ná dit in Junie daal

Inflasie het in Junie tot 5,4% gedaal, teenoor die 6,3% wat dit in Mei was. Dit is die eerste keer sedert April verlede jaar wat inflasie onder 6% is. Statistiek Suid-Afrika het vanoggend die jongste data bekend gemaak. Junie se…

















