Die Boer Soek ‘n Vrou-paartjie, Niel en Chereze Bruwer, verwag weer ‘n dogtertjie.
LEES OOK: Karlien daag Dricus uit om teen Bobby te veg
Die paartje, wat op die 13de seisoen van die realiteitsreeks ontmoet het, het die nuus Woensdag op hul sosiale blaaie bekendgemaak.
Hulle het ‘n 11 maande oue dogter, Catrine.



