KYK: Liggaamsbouer sterf toe hy 200 kg ‘squat’

’n Liggaamsbouer is dood ná ’n grusame gewigstootongeluk in Bali. Justyn Vicky (33) het verlede Saterdag ‘n hurksit (squat) by The Paradise-gimnasium gedoen met ‘n gewig van meer as 200 kilogram terwyl ‘n oefenmaat agter hom gestaan het, het Bali…



















