Marco Spaumer, wat bekendheid verwerf het vir sy rol in die sepie, Suidooster, is verloof.
Die gelukwense het ingestroom nadat hy die nuus op sosiale media gedeel het dat hy sy kêrel, Danilo Acquisto, radio-omroeper en media-persoonlikheid, gevra het om te trou.



