Media mag nie Lauren Dickason se saak bywoon

Deel hierdie storie / Share this story

Die media in Nieu-Seeland sal nie toegelaat word om die moordverhoor van Lauren Dickason virtueel te dek nie.

Die aansoek is deur die hof toegestaan.

Dickason word daarvan verdink dat sy haar drie dogters, Maya en Karla (2) en die sesjarige Liane, op 16 September 2021 vermoor het.

Sy is sedertdien in ‘n psigiatriese eenheid in die Hillmorton-hospitaal vir streng waarneming.

Dickason se verhoor begin op 17 Julie.