Steve en Janine Hofmeyr se dogtertjie Romy-lee het die afgelope naweek haar sesde verjaarsdag gevier.
“Elke jaar word Romy-lee bederf met die beste verjaarsdagpartytjie. Hierdie jaar was haar tema Minecraft,” vertel die sanger.
Romy-lee is Steve se jongste van vyf kinders.



